4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Island Palm Drive, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Marina Sands 22 is ’n volledig gemeubileerde tweeslaapkamer-woonstel met pragtige uitsigte oor die kanaal en die see wat in Jeffreysbaai in die Marina Martinique-veiligheidskompleks geleë is.
Die woonstel het ’n dubbelbed, 2 enkelbeddens en ’n badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. The eenheid het ’n kombuis wat volledig toegerus is en ’n oopplan-sitarea me t'n TV en DStv.
Gaste het toegang tot ’n balkon met ’n tafel, stoele en ’n Weber. Die balkon en hoofslaapkamer kyk uit oor die kanaal en die tweede slaapkamer het ’n see-uitsig.
Die strand en 2 hoog-aanbevole seekosreataurante is binne stapafstand van die woonstel af. Jeffreysbaai is 'n plek waar mense van die besige stadslewe kan ontsnap en 'n ontspanne leefstyl kan geniet. Die strande is veilig en die water warm, so swem en watersports is gewilde doendinge in dié area. Jeffreysbaai ook aan die begin van die Tuinroete geleë en is dus 'n ideale basis vanwaar jy die Addo-olifantpark en Tsitsikamma Natuurreservaat kan besoek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 176
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Island Palm Drive, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
- Gaste dink Marina Sands 22 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Island Palm Drive, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang