Watersideliving - Marina Sands 22

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Watersideliving - Marina Sands 22 is ’n volledig gemeubileerde tweeslaapkamer-woonstel met pragtige uitsigte oor die kanaal en die see wat in Jeffreysbaai in die Marina Martinique-veiligheidskompleks geleë is.

Die woonstel het ’n dubbelbed, 2 enkelbeddens en ’n badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. The eenheid het ’n kombuis wat volledig toegerus is en ’n oopplan-sitarea.

Gaste het toegang tot ’n balkon met ’n tafel, stoele en ’n Weber. Die balkon en hoofslaapkamer kyk uit oor die kanaal en die tweede slaapkamer het ’n see-uitsig.

Die strand en 2 hoog-aanbevole seekosreataurante is binne stapafstand van die woonstel af. Jeffreysbaai is 'n plek waar mense van die besige stadslewe kan ontsnap en 'n ontspanne leefstyl kan geniet. Die strande is veilig en die water warm, so swem en watersports is gewilde doendinge in dié area. Jeffreysbaai ook aan die begin van die Tuinroete geleë en is dus 'n ideale basis vanwaar jy die Addo-olifantpark en Tsitsikamma Natuurreservaat kan besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Watersideliving - Marina Sands 22 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Watersideliving - Marina Sands 22 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 135 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za