+31
Selfsorg in St. Francisbaai

Marina Village 3346

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die sleutels by Calibre Security wat by die winkelsentrum geleë is, afgehaal moet word. Dit moet weer daar afgegee word met vertrek.
DStv-geriewe is beskikbaar op aanvraag teen 'n klein ekstra fooi.
Skoonmaakdienste kan op versoek voorsien word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 15)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 15)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 15)
Bespreek

Chad Close, Erf 3346 Marina Village, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9569ca0c32872c1e08060fbaa79df0cd7600b5c8439421025c1eb098d847e563028bde04f5c035c8e42f10ebee288de1af76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 15) 6 5 1 5 Chad Close Erf 3346 Marina Village 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -34.145950965437 24.82606698532

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang