Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marco V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Rus vir die siel. Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad. Die huis is pragtig met baie plek. Ons gasheer was baie vriendelik en behulpsaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coreen
Fever Tree
Baie dankie, ons hoop om julle gou weer hier by ons te verwelkom!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coreen
Fever Tree
So glad you enjoyed your stay, hope to welcome you again soon!

Edith P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Awesome. Heerlik skoon en netjies en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Heerlik. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Ons het baie lekker gebly. Alles is netjies en skoon. Alles wat jy nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coreen
Fever Tree
Baie dankie, Jenny, dit was so lekker om julle te ontmoet, hoop om julle gou weer te sien by Fever Tree!

Marizelle O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantastiese ervaring. Ons het verskriklik lekker gekuier. Die muskiete was net rof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coreen
Fever Tree
Ek is so bly julle het dit geniet, volgende keer los ek vir jou Doom daar! Hoop om julle gou weer by ons te ontvang.

Peter D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Can't wait to go again. Amazing place, very nice, calm and peaceful. I would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coreen
Fever Tree
So glad you enjoyed your stay, Peter! Hope to see you again soon!

Derek Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Good value for money. The stay was fantastic. The accommodation was very comfortable and pleasant. Plenty of game come and feed. The house is very close to the river and the night sounds are great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker stil, geen verkeer. Baie wild. Baie lekker gebly. Huis het alles wat jy nodig het. Baie wild.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coreen
Fever Tree
Dankie vir julle kuier. Julle is voorwaar op ons lys van gunsteling gaste. Hoop om julle weer te sien.

Tamryn D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Amazing in the bush. The stay in Fever Tree was really amazing. The house is off the main road and into the bush. The owners were amazing and helped with little things. We would definitely be booking again. The kids loved feeding and watching the animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Perfekte bos naweek. Die lekkerste lang naweek gehad, alles perfek. Die plek was netjies en baie goed ingerig met alles wat mens kan nodig hê om jou tuis te laat voel. Die eienaars is vreeslik oulike mense en ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coreen
Fever Tree
Dankie Lelanie vir positiewe kommentaar. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Julle is beslis die tipe gaste wat enige eienaar wil ontvang. Julle is meer as welkom om weer in die bos te kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Coreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek

3364 Eland Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc9941a41fe624523c0b52e345ae330de0609d845735514c7680261461ff8c8dc9cc0244da77436bf67f19b985e6877d74fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10) 80 5 1 5 3364 Eland Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.341704126667 31.809567428748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang