- Slaapplek vir 120 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3884/2 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Marlothi Safari Park is 'n kampplek in die hartjie van Marlothpark-bewarea waar die enigste verkeer die wild is wat deur die park loop.
Marlothi Safari Park het 6 karavaan- en kampstaanplekke, 3 luukse safari-tente op stilts en ’n kothuis. Die ruim kampstaanplekke het privaat ablusiegeriewe, braai-areas en kombuisies.
Dis die ideale plek om te ontspan in die bos te ontspan terwyl die wild- en voëlspesies die kamp besoek. Daar is ’n swembad en braaihout en ys is beskikbaar by ontvangs.
Die kampeerplek is 2,3 km vanaf die Krokodilrivier en 20 km vanaf die Krokodilbrug-ingangshek na die Krugerwildtuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Matthew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3884/2 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Marlothi Safari Park het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3884/2 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 120 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang