Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlothi Safari Park

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Marlothi Safari Park
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ansie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quiet, away from all the hustle and bustle.

We enjoyed our stay at Marlothi Safari Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tsakani B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsakani B
Gesin met klein kinders

Even the children were so happy, will definitely come back.

Such a pleasant stay, reception was good, you have your own ablution, own kitchen, only a few stands, close to shops for your convenience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marlothi Safari Park se terugvoer

Good day Tsakani,

Thank you very much for your review. I'm glad you enjoyed it and we hope to host you again.

Marlothi Safari Park
Nomalanga X - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nomalanga X
Gesin met klein kinders

Great stay, liked that each camp site had its own kitchen, shower & loo.

It was great, but I think I would have liked to have been informed when booking that more people can be accepted on one camp site. I booked 2 separate camp sites instead of putting all family members onto one campsite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze S
Gesin met klein kinders

Al wat hulle soek is jou geld.

Met ons aankoms was die eerste vraag of ons die volle bedrag betaal het. Daar was geen water in die ablusiegeriewe nie en ek moes self uitfigure die stopkraan vir die gebou was toe. Toe ek vra vir 'n laat-uitteken was hulle baie traag om in te stem al het niemand op die staanplek ingekom nie. Op die dag van vertrek vra ek of ek my karre vir veiligheid daar kan hou (van 11h tot 14h). Al wat ek gekry het in antwoord is verskonings en 'n houding van ons soek julle nie hier nie. Sal nooit weer my voete daar sit nie. Het glad nie welkom gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marlothi Safari Park se terugvoer

Dear Ilze,

Thank you for your review. We do read all reviews and heed all constructive reviews on how we can improve.

At first I helped you and explained our property layout and all the animals that visit, and then only later in the day did I very politely ask if you paid half or the full amount as it did not show on the website on our side. I apologised for asking and explained how the website works.

I did not know that the water main was off. I spoke to you often and you did not bring it to my attention. It is possible that our groundskeeper was fixing something before your arrival and forgot to switch it back on. I have subsequently discussed this with the staff member in question. My unit is a directly opposite the site and you could have asked me at any point.

On the Sunday of your departure, you had already asked for and been granted a later check-out, which went to 12:15 PM. Our standard check-out time is 10:00. You then asked to extend it for an hour or 2 and I explained in a very friendly, polite manner that it is unfair for our other guests who checked out on time on the same day. I had guests who checked out at later dates during the week and if they see that a very late checkout is possible then they would want to do the same. I never gave excuses or an attitude in explaining the reasoning behind our checkout policy.

Check-in after 14:00 and check-out by 10:00 is the industry standard.

They can't say they didn't feel welcome because we had lengthy chats with them and answered all their questions and were very helpful.

I am sorry you feel this way as we do our best to make guests feel welcome.

Regards,

Matthew Patrick

Marlothi Safari Park
Jd G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jd G
Gesin met tieners

Gerieflike kampplek naby Krokodilbrug.

Kombuise en badkamer maak kamp baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burnedette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnedette V
Gesin met klein kinders

Rustig, gerieflik en privaat.

Lekker plek om te kamp. Die privaatkombuis met privaat ablusiegeriewe is fantasties. Die swembad is vreeslik lekker aangesien daar nie so baie mense kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie U - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie U
Gesin met tieners

Gerieflik.

Die eie badkamer en kombuis vir elke staanplek is baie gerieflik. Die kamp is skoon en netjies, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig, Matthew is 'n aangename gasheer.

Ek sou aanbeveel dat die val-hek ten alle tye toe moet wees, die waterdruk in die gasverwarmer behoort laer gestel te word - baie moeilik om temperatuur te reguleer behalwe op groot oop, onnodige vermorsing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier in die bos.

Lekker gekuier, met skoon en netjiese geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilè N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilè N
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker!

Wat 'n plesier vir kamp! Badkamer en kombuis is daagliks gediens. Absolute rustigheid was heerlik. Die sekuriteit wat elke aand deurgery het wat gerustellend. Diere was daagliks op die terrein en het die kinders baie genot verskaf. Ek sal absoluut die park aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorna C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience.

So peaceful, being able to sit back and enjoy nature around us. Love Marloth Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Gesin met klein kinders

Lieflike plek.

Ons het so lekker gekamp, sal beslis weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chey A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chey A
Gesin met klein kinders

Amazing value for money.

We had an amazing stay. The camp site is small and intimate which is always better and the amenities were perfect. All in all a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delene H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Betroubaar en skoon.

Fantastiese plek en beeldskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxane V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxane V
Gesin met klein kinders

Great holiday destination.

Wonderful holiday with our children and friendly staff and the kitchen and bathrooms were lovely and clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende vakansiebestemming.

Wonderlike vakansie met ons kinders en vriendelike personeel en die kombuis en badkamers was lieflik en skoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marlothi Safari Park se terugvoer

Hi Roxane,
Thank you very much for your review. We hope to see you again!
Regards,
Matthew
Resort manager

Marlothi Safari Park
Janina H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rusplek langs die pad.

Vir ons was Marlothi 'n ideale, skoon, gerieflike rusplek voor ons kuier in die wildtuin, maar ons sal beslis volgende keer langer wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marlothi Safari Park se terugvoer

Thank you for your review. I'm glad you enjoyed it and hope to see you again soon.

Marlothi Safari Park
Sally G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally G

Exactly what we wanted.

Matthew was very attentive and helpful, received us as a late arrival and assisted where needed. The accommodation was well-equipped and exactly what we were looking for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marlothi Safari Park se terugvoer

Thank you for your review. I'm glad you enjoyed it and hope to see you again soon.

Marlothi Safari Park
Marina Venter V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina Venter V
Saam met vriende

Dit was heerlik om my karavaantjie onder 'n boom te kon parkeer.

Het aanvanklik gesukkel om die naambord vir die kampplek te kry en dit is 'n aanbeveling dat daar aan aandag gegee word. Die kampterrein is klein en baie rustig met diere wat in die kamp rondloop. Sal beslis weer daar wil gaan kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Gesin met tieners

It was relaxing in the nature.

The place was clean and the toilet and bathroom is separated. Kitchen have a gas stove and fridge. Camp sites got lots of trees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jay Cee V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay Cee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oornagplekkie.

Ons sal beslis weer daar oornag of selfs langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine O
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Fantastiese kampgeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marlothi Safari Park se terugvoer

Hi Lorraine,
Thank you very much for the review!
Regards,
Matthew
Resort manager

Marlothi Safari Park
Maritsa P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa P
Gesin met klein kinders

Gasvrye, luukse gemak

Luuks was ons tent beslis, met gemaklike beweging tussen die toilet, kombuis en slaapplek. Boonop met gasvryheid gewis. Ons ervaar steeds 'n gemis na dié luukse verblyf in die Bosveld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marlothi Safari Park se terugvoer

Hi Maritsa,
We are so glad you enjoyed your stay and hope to see you again.
Thank you for your review!
Warm wishes,
Matthew Patrick
Resort manager

Marlothi Safari Park
Jakkie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie D
Gesin met tieners

Heerlik stil, loopafstand van winkel.

Dit is heerlik om daar te wees. Was verras met die kombuisfasiliteit. Netjies, skoon en naie dierelewe. Gaan definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marlothi Safari Park se terugvoer

Good day Johan,

Thank you for the review and we are so pleased that you enjoyed your stay.

Warm regards,

Matthew Patrick
Resort manager

Marlothi Safari Park
P S V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
P S V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n oornagkuier.

Dit is seker 'n uitsluitlike blyplek vir een tot drie nagte. Het die staanplek baie aangenaam gevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie P
Gesin met klein kinders

Awesome.

Dis 'n wonderlike plek om te gaan kamp, baie netjies en skoon. Daar is iets om te doen vir die hele gesin en ek sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende fasiliteite

Geriewe skoon en netjies als wat mens kort vir kamp

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilke C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilke C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig en goed ingerig.

Was baie lekker om ons eie kombuisie en badkamer te hê. Die feit dat daar 'n klein yskas is het ongelooflik baie gehelp. Daar was 'n bokkie of twee en vlakvarke wat ons kom besoek het laatmiddag maar op 'n veilige afstand so hoef nie te bekommer dat hulle jou tent sal opvreet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie U - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Marlothi het 'n badkamer en kombuisie met yskas vir elke individuele staanplek wat wonderlik is vir kampeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marlothi Safari Park se terugvoer

Dear Annelie,

Thank you very much for your review! We are glad you enjoyed your stay and hope to see you again in the future.

Warm regards,
Matthew Patrick
Resort Manager

Marlothi Safari Park
Neels M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet en gerieflik naby aan Krugerwildtuin vir dagbesoeke.

Baie vriendelik en gasvry ontvang. Geriewe netjies en skoon met privaat badkamer, kombuisie en toilet wat kan sluit. Koeltebome en veilig, veral die afwesigheid van ape het ons verblyf baie aangenaam gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, rustige plek met alles wat jy nodig het.

Restaurant en supermarket loopafstand. Rêrig lekker gekuier en die diere loop deur die huise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marlothi Safari Park se terugvoer

Hi Charlene,

Thank you ever so much for your review. We hope to see you again sometime.

Warm regards,

Matthew Patrick
Resort manager: Marlothi Safari Park

Marlothi Safari Park
Elmé D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmé D
Saam met vriende

Pragtige rustige kampplek waar diere self kom groet. Elke kampplek is ingerig met sy eie privaat badkamer, stort en kombuis met yskas en gasstoof, netjiese en skoon geriewe. Baie rustig.

Daar is restaurant en winkel op perseel, sal beslis vir kampeerders, wat natuurliefhebbers is, aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marlothi Safari Park se terugvoer

Hi Elme,

Thank you very much for your review.

Regards,

Matthew Patrick
Manager: Marlothi Safari Park

Marlothi Safari Park
Vanaf
R660
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R660
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 3884/2, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf66667b715656cc0fa09c6024454e824e37ad90a40fd983a6686507e7e017fa2e89965e59b82005463e4d27314151eacecdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 3884/2 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.34912613725 31.786322593689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem