5 gaste
1 slaapkamer
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - 31 Von Brandis Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Marnalé Oornagwoonstel bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel wat in Piet Retief in Mpumalanga geleë is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer, en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is ook 2 ekstra enkelbeddens in die slaapkamer. Die leefarea beskik ook oor 'n ekstra driekwartbed, asook 'n TV met Openview.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met eetgerei, breekware, 'n oond en stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n tafel en stoele met sitplek vir 5 gaste.
Linne en handdoeke word voorsien, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het 'n aparte ingang en gaste kry veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Martha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 31 Von Brandis Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Gaste dink Marnalé Oornagwoonstel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Von Brandis Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang