Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Waterkloof Glen

Marni Guest Suite

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Hetty V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2025

Naby als, vriendelike gasheer, geskik vir 'n vinnige naweek in Pretoria. Marni Guest Suite is baie naby aan Sun Arena en Menlyn. Die gasheer was baie behulpsaam en baie vriendelik. Marni Guest Suite het regtig baie potensiaal, maar daar was 'n paar probleme. Die beddens is nie King size nie. Die 1 bed kort regtig aandag, die matras is gedaan. Kussings op beddens is onvoldoende. Breekgoed is onvoldoende. Die vrieskas kort skoonmaak. Koffie en suiker is in oop houertjies en het hard geword. Ons was 4 persone, maar daar was slegs 2 handdoeke en 1 koffiebeker. Maar hulle het dadelik vir ons ander goed gebring na ons gevra het. Met bietjie aandag aan detail sal dit 'n juweel wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ntombifuthi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 931
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 931
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 931
per nag (plek vir 4)
Bespreek

370 Marni Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0537778c212ad3597e979b78c461f108f6313cfabd20b7ebe7504dc1a39a63657e59d5b1dc94daa23141df939bd126c2895?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R931 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 370 Marni Street Waterkloof Glen 0010 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.7980436 28.2824942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang