Cove 03
4 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Island Palm Drive, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cove 03 skuil aan die oewer van die waterweë en spog met 'n pragtige uitsig oor die kanaal.
Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 2 badkamers met baddens, toilette, storte en wasbakke. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n buitedeur en is dit perfek vir tieners. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea.
Gaste het toegang tot 'n stoep, tuin en braaigeriewe en daar is 'n swembad en 'n speelplek met 'n klimraam vir kinders op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 176
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Island Palm Drive, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Island Palm Drive, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang