+61
Kampeer/karavaan in Hoedspruit

Maru Djembe Campsite

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ds. Fanie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Ontspanning op sy beste. Rustig en alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

A special place that we will visit again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlike rustigheid en ontspanning. Pragtig en rustig, ons het dit baie geniet en sal vir seker meer daar gaan kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan P
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, ons sal beslis terug wees. Die warm water was 'n probleem en het dit bietjie ongerieflik gemaak, maar ek is seker hulle sal dit fix.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzelle E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Goeie waarde vir geld, netjies, alles werk en naby aan Hoedspruit. Baie netjies en skoon. Goeie oornag stop oppad na Krugerwildtuin. Het in die aand leeus, luiperd en hiëna gehoor. Die pad geraas was 1 aand bietjie steurend, afhangend hoe die wind waai. Maar die badkamers is netjies en skoon. Sou net warm water by die wasbak ook waardeer het. Mens kan sien baie moeite en geld is ingesit om die terrein baie mooi te maak en daarvoor het ek waardering. Ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra Bekker B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Die bos is sielskos. Mooi netjies toegeruste kampplek. Rustig en skoon. Hulle sien ons beslis weer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon G
1 nag
4.8
Jan 2026

Netjies en prakties. Ja, baie. Plek was so skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Hidden gem! Wow, ek was aangenaam verras. Great plekkie, netjies en skoon. Wou bitter graag die kompliment in persoon gee, maar daar was niemand in sig nie. Self check-in en self check-out voel bietjie onpersoonlik, maar sal enige dag weer gaan, sonder enige twyfel, maar dan vir 'n hele paar dae!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Aangenaam. Dit was ok. Eerste keer in 'n solar kamp.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Danie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Off-the-grid met luukshede. Baie netjies en mooi, geriewe is soos die foto's op webtuistes. Ongelukkig kan mens die verkeer hoor op die hoofpad, andersins is dit die moeite werd om te gaan kamp daar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Claudia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 4, 188kt Farm York, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 54 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA204e875631ea6cbe6dd85c7241a846c5d9c9559b07650615c8446a0879ea14d094194655d759b7cc75ca73cde7624f50b55d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Portion 4 188kt Farm York 1380 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -24.245053 30.879723

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang