+83

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 228 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Paula T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

The best best best. Ons verblyf by Little Lamb Gastehuis was absoluut uitstekend – regtig ’n “home away from home”. Dit is nou al die vyfde keer wat ons hier oornag op pad na Kaapstad, en elke keer oortref dit ons verwagtinge. Deon en sy span is eenvoudig die beste – vriendelik, professioneel en altyd behulpsaam. Die plek is ongelooflik netjies en die dekor is so uniek en besonders. Ek is werklik mal oor hierdie plek! En dan is daar nog die spesiale bederf – die Wilson toffies op die kussings – wat alles net perfek afrond. Baie dankie vir nog ’n wonderlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Loved it! We had a lovely stay at Little Lamb. Friendly and helpful staff, gorgeous accommodation, peaceful and quiet. It was a lovely place to rest and recover for another day's travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willecia V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Gerieflike netjiese veilige oornag gastehuis. Heerlike oornagplek sommer op die hoofpad wat gerieflik is na 'n lang rit vanaf Gauteng. Baie netjies en kamers baie goed ingerig, ons was twee volwassenes en twee laerskoolkinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Sal weer oorbly. Alles skoon en gerieflik. Personeel by ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer oorbly. Swembad, blou en silwerskoon, was 'n dankbare bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lovely, well-appointed self-catering lodgings in a central location. The location was perfect except getting to the back entrance was somewhat roundabout. The grounds were immaculate, pleasing with a swimming pool and the chalet facilities new and well-appointed. The bed was fantastic so we both had a good night's rest. Deon and his partner were both welcoming and informative. We had a perfect night over and we highly recommend Little Lamb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

5 ster. Baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almero H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gemaklik, gerieflik, bederf. Lieflike kamer, briljante kliëntediens. Lekker geslaap, lekker gestort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlizette J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Pragtige plek met die mooiste dekor en puik diens! Sal dit definitief aanbeveel! Dit was 'n heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik! Sal weer daar bespreek indien ons weer daardie roete doen. Gasvry ontvang, goed ingelig oor alles op die terrein en waar om te gaan eet. Afslagbewys ontvang vir aandete, heerlik geslaap op 'n fantastiese matras!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 228

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9ce08f800caab8a0ee5b9859737e24d8abee70034914092d8371b40776ab9c8119ca4b3510beb9490bde96976d79277aea4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 228 5 1 5 25 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.348258524777 22.584691375505
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang