Pick your preferred language

English

Afrikaans

+71
Selfsorg in Hazyview

Masasana's Rest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • S37 Masasana's Rest, Off the R536 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Masasana's Rest bied selfsorgverblyf in 'n kothuis, weggesteek tussen boorde, met die pragtige natuurskoon op die drempel. 'n Kroeg-styl eetplek is op die perseel en daar is ook verskeie restaurante 'n paar minute ver.

Elke kothuis is skoon, gerieflik en goed toegerus vir selfsorg. Dit het 'n kombuis, leefarea en ingeboude braaigeriewe.

Masasana's Rest kan gaste bystaan met besprekings vir doendinge, soos wildritte, riviervlotvaart, warmlugballonritte en ritte in mikrovliegtuie. Gaste kan die pragtige uitsigte en die rus en vrede by Masasana's Rest geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Mics (company) Nola V
Besigheidsreis
5.0
Ons was vier manne wat op site gewerk het in Bushbuckridge en Masasana is perfek. Verblyf was uitstekend, baie dankie.
Apr 2025
Cecilia V
Gesin met klein kinders
4.8
Uitmuntende gasvrou. Pragtige natuurskoon. Heerlik. Natuurskoon fantasties. Gasvrou uitmuntend en het uit haar pad uitgegaan om ons verblyf gerieflik ...
Sien meer
Okt 2025
Shane L
4.2
It was ok. WiFi and TV were great, but there was no oven, the cupboard in the room that I slept in was broken, there was no holder in t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Bernard S
Saam met lewensmaat
4.2
Lekker gebly. Baie mooi. Baie lekker gebly. Goed geleë. Lekker kamers.
Aug 2025
Janco V
Saam met lewensmaat
4.0
Relaxing. Clean and relaxed. Some fixtures need attention. Finishes on the interior are functional but not the best.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Cherri-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • S37 Masasana's Rest, Off the R536 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Masasana's Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

S37 Masasana's Rest, Off the R536 Sabie Road, Hazyview, 1242, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKm4FGPKxLMSKk1BsUQzSA91p3cXaCpnMwraUZo4jOg3Sg0ZtP5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 43 5 1 4 S37 Masasana's Rest Off the R536 Sabie Road 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.03767841202 31.067339806388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang