+37

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Nicolene G
1 nag
5.0
Mei 2026

Gasheer Baie behulpsaam en maklike incheck proses. Baie gerieflik en netjies met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jozua J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie gerieflike, skoon en veilige verblyf. Ja, het net een nag oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Puik, skoon en stil. Lieflike, skoon plek, baie stil met pragtige uitsig. Gemaklike beddens, net puik beddegoed - ideale oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Mastersview
Baie dankie, ons gaan definitief nog vorentoe gesels!

Nina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflik. Skoon en gerieflik met 'n baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike, netjiese wegbreek. Baie gasvrye mense wat ons verwelkom het. Dit was heerlik om in die skoon, netjiese plek in te stap. Als wat ons nodig gehad het. Wonderlike uitsig en vriendelike gasvrou. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

L H
1 nag
5.0
Aug 2025

Pragtige en stil blyplekkie. Baie lekker gebly - veilig, skoon en netjiese kamer met die wonderlikste uitsig. Baie maklike incheckproses. My gunsteling was die pragtige stappadjies in die gholfbaan en omliggende natuurreservaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke P
1 nag
5.0
Aug 2025

Great stay, beautiful view. The host was very helpful and happy to assist when needed. Accommodation was very comfortable and the view was unbeatable. Would definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unis O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gasvrou was uitstekend met haar diens en bedagsaamheid - alles was perfek! Baie lekker gebly - absoluut die moeite werd gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Baie nice en netjies. Dit was amazing. Sal definitief weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Heerlike netjiese plek. Skoon en netjies. Gemaklike bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 290
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 290
per nag, vir 2 mense
Bespreek

22 Masters Way, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd748dbf7423f05a7ef7aff60920f8f044fa4262eae3aa35f0d9c14aebe3a0945796e8c61bb015df4926f588cc783e5a63e12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 22 Masters Way Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6176594 19.4458506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang