8 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1055 Fisherman’s Drive, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Matebateba is 'n selfsorg-vakansiehuis op die skilderagtige seefront in Leisure Bay, 'n kusdorpie aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Hierdie vakansiehuis het 'n idilliese ligging en bied die ideale opsie vir 'n onvergeetlike vakansie by die see.
Die huis spog met 'n lieflike see-uitsig. Dit besik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Twee slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en 3 yskas-vrieskaste toegerus. Daar is 'n etenstafel geskik vir 8 gaste in die kombuis. Dit sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die onderdakstoep is die perfekte plek om te braai en die see-uitsig in te neem.
Die huis het laserstraalsekuriteit en 'n dubbelonderdakparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1055 Fisherman’s Drive, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Matebateba het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1055 Fisherman’s Drive, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang