6 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Matjiesvlei Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mattjiesvlei Plaaskothuis is geleë op 'n werkende plaas in die pragtige Nuweveld-bergreeks, net 30 km noord van Beaufort-Wes — die perfekte plek vir 'n rustige plattelandse wegbreek.
Hierdie bekoorlike kothuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die derde slaapkamer ook 2 enkelbeddens het.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n gemaklike sitarea met 'n binnenshuise kaggel/braai, en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond in.
Gaste kan 'n verskeidenheid eko-aktiwiteite geniet, soos voëlkyk, stap, bergfietsry en sterrekyk onder van die helderste naghemel. Veilige parkering is op die eiendom beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marcelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Matjiesvlei Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Matjiesvlei Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Matjiesvlei Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang