+26
Selfsorg in Beaufort-Wes

Matjiesvlei Farm Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Reinhardt H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Cozy cozy cozy verby. Ek het 'n baie stresvolle werk. So daar is min aande waar ek goeie rus kry. Die plek is in die middel van niks en nêrens. So ek kon van alles vergeet en 'n goeie 8 ure slaap inkry. Ek wou sommer die res van die vakansie los en daar bly heel week.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Was so lekker ervaring, wens net ek kon langer bly. Het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Braai. Rus. Stap. Plaas. Lekker. Ons heerlik gebly, gebraai. En so lekker geslaap. Elektriese komberse op bed. Verwarmers in die badkamer. Alles wat mens nodig het, was daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco W
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2026

Verlate, ideaal. Die braaier het gedien as 'n kaggel in 'n bitter koue nag, gesellig tyd was so lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jul 2026

Good value, great setting. Comfortable and super clean cottage on a working farm. We enjoyed our stay a lot. A little bit far off the highway if in a rush. We were not in a rush.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

James L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker gebly met al die nodige geriewe. Netjies en skoon. Netjiese en gerieflike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna Smit S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Plek waar jy opnuut jouself kan vind! Die cottage is toegerus met als wat nodig is. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Beddens was super gemaklik en heerlik warm. Pragtige plekkie, binne en buite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga B
1 nag
5.0
Apr 2025

Very pleasant. We really enjoyed our stay in this rustic gem not far from town. The host really went out of her way to make our stay as pleasurable as possible. Lovely to wake up on a brisk morning with all the sheep around you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige Karoo! Pragtige natuurskoon en baie gerieflike woonplek met baie gasvrye gasheer en vrou. Baie dankie, julle het ons baie tuis laat voel. Die ompad om daar te kom was een van die hoogtepunte: pragtige klowe en berge. Baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Really great. Wonderful. Glorious setting and very welcoming and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Matjiesvlei Farm, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cfc77931871573ea898ce551baa0b0073c3becc6270402414a4cdc2866173ff03f33ea293ea751104489e2931ad03f38942?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 Matjiesvlei Farm Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -32.129838700202 22.553708505359
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang