Mbcholidayhouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Covent Close, Parklands, Cape town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
MBCHolidayHouse is 'n pragtig ingerigte vakansiehuis in Parklands, Kaapstad. Dit bied gemaklike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.
Die huis kan tot 10 gaste akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste twee slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens, en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Slaapkamers drie en vier bevat elk 2 enkelbeddens. 2 enkelslaapbanke in 'n boonste sitkamer bied ekstra slaapplek. Die derde en vierde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-leefareas sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetarea met 'n tafel vir 6 en 'n ingeboude braai, asook direkte toegang tot die tuin. Die sitkamer is gemaklik gemeubileer en beskik oor 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.
Buite bied die tuin 'n rustige sitarea met 'n tafel en stoele, perfek om buitelug-etes te geniet. Gaste kan ook gebruik maak van die privaat swembad. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar. Die sentrale ligging bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid plaaslike restaurante en geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Claudine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 29 Covent Close, Parklands, Cape town, 7441, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Covent Close, Parklands, Cape town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang