Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Clarens

Meander Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Guido U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustige, goed geleë en netjies ingerigte verblyf in Clarens. Ons het baie lekker gebly by Meander Stay in ’n mooi, skoon eenheid wat slim uitgelê en goed toegerus is vir twee persone. Alle nodige inligting is betyds gekommunikeer en die gasvrou het ons vriendelik ontvang met ons aankoms in Clarens. Die verblyf is rustig geleë, maar steeds binne maklike loopafstand van die dorpsentrum met sy restaurante en winkels, asook die verskeie staproetes in en om Clarens. Die waaier in die kamer was ook ’n aangename bonus, alhoewel die temperature tydens ons verblyf nie te warm was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jd G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Twee aand oorbly. Gerieflike en netjiese plek met alles wat ons nodig gehad het. Maklike toegang tot staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lovely stay. Lovely, well-positioned unit. The host was friendly. Accommodation was clean, the bed was comfortable and beautifully put together.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig met pragtige uitsig. Wonderlike plek, rustig met pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Madelein en Johan se akkommodasie is van dié beste wat ons nog 'raakgetoer' het! Heerlike verblyf! Silwerskoon, uitstekende ligging, smaaklik gemeubileerde eenheid en gasvryheid in oorvloed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharisha P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons was daar vir 'n verjaarsdag naweek. Die plek is baie mooi en skoon! Ons het dit so geniet! Sal enige tyd weer gaan. Gasvrou is regtig oulik en vriendelik! Ons sien uit om weer terug te gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eckard H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Location. Location. Good food. WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Al ons verwagtinge oortref. Ons het heerlik gebly, die gasvrou was baie vriendelik en kommunikasie was uitstekend. Ons het spesifiek 'n plekkie met 'n kaggel gesoek en dit het die koue aande se kuier baie lekker gemaak. Die eenheid is klein, perfek vir 2 persone, maar baie netjies. Rustige omgewing en loopafstand na alles. Ons sal vir seker weer by Meander Stay bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie mooi plek. Baie lekker en mooi plek, sal enige tyd weer teruggaan en daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 85

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Naude Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7482123c2ed5c6a534377fe38db8c52f101409498d707d25e70564e8e8a0c7aff5da03155a1213f515d413dc3dd1cbf76639?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 1 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.51492 28.41764
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang