LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Meander Stay | LekkeSlaap
+23

Meander Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Meander Stay is aan die voet van 'n berg geleë en bied selfsorgverblyf in Clarens, en toegang tot 'n natuurroete met 'n stroompie.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede: LemonThyme en Rosemary.

Die LemonThyme-kothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank toegerus. Die sitkamer het 'n kaggel, WiFi en toegang tot 'n onderdakstoep met 'n gasbraai en berg-uitsig.

Die Rosemary-kothuis is 'n selfsorg-kothuis met 'n kombuis, 2 slaapkamers, badkamer, leef-area en 'n braai-stoep. Die kothuis het ook 'n mooi uitsig en is ideaal vir 'n klein gesin of 'n paartjie. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, oond, eetgerei en breekware toegerus. Verder lei die kothuis na 'n stoep met braaigeriewe.

Veilige parkeerplek word voorsien. Rook word nie in die eenheid toegelaat nie. 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Meander Stay is 400 m vanaf 'n rits winkels en restaurante en Clarens bied verskeie aktiwiteite soos gholfspeel, vierwielmotorfietsry, bergfietsry, wandel, stap- en 4x4-roetes, asook rivier- en vlotvaartroei. Gaste kan ook die kunsgalerye en die Basotho Culture Village besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Meander Stay
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Naudestraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Meander Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA303a3c8ec97dea8d3ac19dd16f321996f5cc25dad66b87f84e40a8e587a2b5a6f42462d6a5da03653e2c2cf2f2e890ebfad5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 1 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.51492 28.41764
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem