Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, en leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak en die tweede slaapkamer se en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste maaltye kan geniet en die leefarea het 'n sitkamerstel met 'n platskerm-TV. Gaste kan in die plonspoel afkoel, lekker braai of op die stoep ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die lugversorging voorafbetaal is, en dit is vir die gas se rekening.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die derde badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste maaltye kan geniet en die leefarea het 'n sitkamerstel met 'n platskerm-TV. Gaste kan in die plonspoel afkoel of lekker braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die lugversorging voorafbetaal is, en dit is vir die gas se rekening.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1556 Volstruis Road, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang