Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meant to Be

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Volstruis-weg 1556, Marlothpark, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Meant to Be is in Marlothpark met 'n verskeidenheid wilde diere wat vrylik op die eiendom rondloop, en bied gerieflike oornagverblyf aan gaste wat op soek is na 'n wegbreek in die bosveld.

Verblyf word gebied in die hoofhuis met slaapplek vir 6 gaste en die kothuis met slaapplek vir 4 gaste. Elke eenheid het óf koningingrootte-beddens, dubbelbeddens óf 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad, toilet en wasbak. Voorafbetaalde lugversorging is ook binne die eenhede beskikbaar.

Die eenhede het oopplan-kombuise wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gaste kan in die gedeelde plonspoel afkoel of 'n braai in die boma geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Volstruis-weg 1556, Marlothpark, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Volstruis-weg 1556, Marlothpark, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcd8b95e1f771b1c0aceb4c2785756f0d9018444036fb7ae1099ff4e3e844515243e85167eec1aed0907d11922043c7ffdba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 1556 Volstruis Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-19:00 13:00 -25.347243040343 31.759202860119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem