Meer as Genoeg

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Christo V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Daar is nie genoeg woorde nie, puik, fantasties, lekker geslaap. Ek het matrieks op hulle vakansie geneem en eers 22:00 aangekom by die vulstasie, na 17 uur op die pad. Steve en Retha het my daar kom haal en huis toe geneem (as dit nie omgee vir hulle smaak is nie, weet ek nie wat is nie). Volgende oggend het Retha my met ontbyt verras (wat nie deel is van die pakket nie). Ek het eers 12:00 'n ander voertuig gekry waarmee ek moes terugkry. Aangesien dit so laat was, het Retha aangebied dat ek oorslaap vir nog 'n nag (gratis). Waar in die lewe kry mens dit! Werklike omgee mense. Verder het sy vir my aandete gegee en my verder verras met padkos vir my terugreis. As jy op die hande gedra wil word, bespreek by Meer as Genoeg, die naam sê dit alles. Baie dankie julle twee, ek sal julle vir altyd koester. Mag julle uit julle skoene geseën word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gasvry ligging, goed pragtige uitsig. Baie lekker. Retha en haar man was baie gasvry en hulle was so vriendelik om al 4 my honde kjinners te aanvaar. Was baie gemaklik met ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christél D
1 nag
4.8
Sep 2025

Kort, maar heerlik. Baie oulike woonstel met 'n mooi uitsig. Woonstel is goed ingerig met alles wat noodsaaklik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Resia S
1 nag
4.8
Jun 2025

Vir seker aanbeveel! Die woonstel onderaan die huis was baie netjies en skoon en het alles wat benodig word. Retha is 'n perfekte gasvrou en was baie hulpvaardig. Ek sal meer as genoeg vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet F
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Netjies en voldoende geriewe. Baie gasvry, skoon en netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Moné D
1 nag
5.0
Des 2023

Nice and quiet place with a beautiful view. Absolutely amazing. Very nice people and place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian B
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Asemrowende uitsig. Goed toegerus. Sal weer hier bly. Eerste keer dat 'n gasheer vir my 'n boodskap stuur om te hoor of ek veilig by my volgende bestemming aangekom het. Kon my voertuig in hul garage intrek, hul voertuig buite gelos. Topklas mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Meer as Genoeg
Baie dankie Rian, ons waardeer dit opreg. Het jou baie geniet. Hoop sien jou gou weer. Atyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 449
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 449
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 449
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Stasiekopweg, Great Brak Heights, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f1b2faf29d4b6d2a8db1f3956e4fb2e00fbc76f739bbc7d0db35bf1747036d00b2d246898f061131122900b996bf009313b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 449 per nag, vir 3 mense 8 5 1 5 22 Stasiekopweg Great Brak Heights 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044237746297 22.235010989186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang