Pick your preferred language

English

Afrikaans

+20
Selfsorg in Tygervallei

Meerendahl Luxury Apartments @ Tyger Lake

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

15% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 15% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Niagara Road, Tyger Waterfront, Bellville, 7530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Meerendahl Luxury Apartments @ Tyger Lake is 'n pragtige woonstel in Kaapstad, ongeveer 23 km vanaf CTICC, 25 km vanaf Robbeneiland-veerboot en 26 km vanaf die bekende V&A Waterfront. Hierdie eiendom is ideaal vir sakereisigers, paartjies wat 'n romantiese wegbreek soek, of diegene wat die moederstad wil verken.

Hierdie ruim, lugverkoelde eenslaapkamerwoonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het ruim kasruimte. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n lieflike oopplan-kombuis, perfek vir selfsorg, en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel maak oop na 'n balkon met pragtige uitsigte oor die meer. Gaste kan die rustige uitsigte oor die tuin vanaf die patio geniet, wat met buitemeubels gemeubileer is vir ontspanning en genot.

Gaste het veilige parkering op die perseel en kan 'n heerlike middagete of aandete by die familierestaurant op die perseel geniet. Gaste kan deelneem aan aktiwiteite in en om Kaapstad, en 'n heerlike aandjie uit hê deur kroeë te verken.

Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin is 30 km vanaf die verblyf, terwyl Tafelberg 31 km vanaf die eiendom is. Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe, 11 km vanaf Meerendahl @ Tyger Lake.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2 Niagara Road, Tyger Waterfront, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meerendahl Luxury Apartments @ Tyger Lake het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
15 % AF
R 2 100 R 1 785
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 100
15 % AF
R 2 100 R 1 785
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 100
15 % AF
R 2 100 R 1 785
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Niagara Road, Tyger Waterfront, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24878e0a4aa8aaf9bd87ccbec466d389eb7757c143dc0ccda9e877fd432c1959a79c48d0e47c16afd7085db12911259d6d44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 785 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 2 Niagara Road Tyger Waterfront 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.874160684044 18.628981912164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang