Beskrywing
Die boonste eenheid beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Linne word voorsien vir albei eenhede. Die sitkamer-area is ruim en toegerus met 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorgbehoeftes. Die eenheid het ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleuteldeposito word vereis en sal terugbetaal word sodra die sleutels terugbesorg is en geen skade aan die eenheid gevind is nie. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Volledige DStv-pakket ingesluit. Lugversorger beskikbaar. Waaiers word voorsien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die onderste eenheid beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Linne word voorsien vir albei eenhede. Die sitkamer-area is ruim en toegerus met 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorgbehoeftes.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Verblyf, linne, volledige DStv, lugversorging, alarm en swembad.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare sleuteldeposito word vereis en sal terugbetaal word sodra die sleutels terugbesorg is en geen skade aan die eenheid gevind is nie. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Volledige DStv-pakket ingesluit. Lugversorger beskikbaar. Waaiers word voorsien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
584 Strachan street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang