Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meerkat Manor

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Meerkat Manor
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marthie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie B
Saam met vriende

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly in die woonstel. Dit was baie veilig en naby aan goed om te doen. Uitstekende diens ontvang. Sal definitief weer daarna toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meerkat Manor se terugvoer

Hi

Dit was lekker om jul daar te hê. Dankie dat jul sulke goeie gaste was, kom gerus weer.

Groete
Meerkat Manor

Meerkat Manor
Thea C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea C
Saam met vriende

Absoluut fantasties.

Indien ek kon, sou ek Meerkat Manor 6 sterre gee. Die plekkie is ingerig met alles wat ‘n mens mag nodig hê, ‘n watertenk, kragopwekker, asook gasstofie. Die skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroeër en volle DStv is ‘n groot pluspunt. Die huis is ook baie veilig en naby die strand. Jan was ‘n wonderlike “e-gasheer”. Ek kan die plekkie aanbeveel vir enige iemand, sal definitief weer daar gaan bly. Baie dankie Jan, een van ons beste vakansies ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meerkat Manor se terugvoer

Was n groot voorreg om jul te kon huisves kom gerus weer hoop die swembad het bygedra tot die lekker vakansie

Meerkat Manor
Annemie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie G

Sielerus en lafenis!

Ons gesinsgroep met getroude kinders en 'n tiener het gemaklik en gerieflik in beide eenhede gebly. Ons is gul verwelkom met regte koffie langs die filtermasjien. Beide eenhede is luuks ingerig met 'n ys-/vrieskas wat ons gekarweide voorraad kon hou. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër, maar die weer het heerlik saamgewerk en ons het dit nie nodig gehad nie. Die omheinde erf is groot en veilig met genoeg speelplek. Die swembad was goed versorg en het verdere lafenis gebied. Meerkat Manor is lekker naby die strand en besighede. Alhoewel die geluide van die deurpad hoorbaar is, het dit ons glad nie gepla nie en die buurt self is rustig en gevestig. Die eienaar het baie moeite gedoen om 'n persoonlike en effektiewe diens aan te bied. Ons sal beslis weer hier wil kuier.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meerkat Manor se terugvoer

Groot plesier kom gerus weer.
Dankie dat jul die plek so mooi opgepas het.

Meerkat Manor
Mianca M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mianca M
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gemaklik.

Eienaar het baie moeite gedoen en dit was baie lekker om daar vakansie te hou, sal enige tyd weer soon toe gaan. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meerkat Manor se terugvoer

jul is baie welkom om weer te kom bly julle het dit geniet.

Meerkat Manor
Ian W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian W
Gesin met tieners

Great place, good value for money.

Everything about Meerkat Manor was great. W had everything we needed as a family, from a braai to kitchen utensils, air-conditioning and it is nice and close to all shops if you run out of anything. Very close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met tieners

Die beste waarde vir jou geld en skoon.

Goed toegerus met meer as wat jy nodig het. Die eienaar is altyd beskikbaar en gewillig om te help en seker te maak dat julle gemaklik is en die breek geniet. Ons maak gou weer so.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meerkat Manor se terugvoer

Jy moet weer kom ek skuld jou nog 'n nag of 2.

Meerkat Manor
Ronel E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E
Gesin met klein kinders

Meerkat Manor is 'n baie rustige, skoon, netjiese en veilige kompleks waar ons heerlik vakansie gehou het.

Met ons aankoms was ons verwelkom met heerlike sakkies cappuccino en 'n sjokolade op elkeen se bed. Wow, wat 'n verrassing. So moet mens se vakansie mos begin, met 'n heerlike bederf. Ons sal beslis weer van Meerkat Manor gebruik maak en beveel dit definitief aan, veral vir paartjies met kinders. Daar is genoeg speelarea vir die kinders en baie veilig. Wat ons vrouens die meeste geniet het, was die skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die lugversorger was ook beslis 'n groot pluspunt in die leefarea. Beslis 'n baie gerieflike plekkie. Dankie Jan en Teresa vir die pragtige plekkie van julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meerkat Manor se terugvoer

Dit was beslis lekker om jul daar te kon huisves , die braai reuke en potkos wat gemaak was, dis mos vakansie uit die boekke uit. Kom gerus weer. Dankie dat jul die plek so mooi opgepas het . Ons sit daalk binnekort 'n klein "splash pool" in.

Meerkat Manor
Liezle E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezle E
Gesin met tieners

Een van die lekkerste vakansies!

Naby aan die strand met ruimte, gerief en lekker luukse bederf; 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, sekuriteitstelsel, lugverkoeler en en en, ons familie van 5 het 'n heerlike vakansie geniet te danke aan die eienaars, Jan, van Meerkat Manor. Ons het beslis tuis gevoel 700 km van ons eie huis af. Jan het aan absoluut alles gedink, dit was so gerieflik en gemaklik, ons was spyt dat die tyd so vinnig verbygegaan het. Ek sê baie baie dankie vir julle moeite en dat julle julle hand so goed oor die lieflike tuiste by die see hou. Ons sien uit na ons volgende vakansie by die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meerkat Manor se terugvoer

Groot plesier kom gerus weer dalk is die splash pool al in voor die einde van die jaar
Dankie dat jul die plekkie so mooi opgepas het

Meerkat Manor
Alf V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alf V
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Baie netjies, prakties, ruim en luuks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meerkat Manor se terugvoer

Dit was vir ons 'n voorreg om jul daar te kon huisves vir jul vakansie kom gerus weer.

Meerkat Manor
Ina-marie L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina-marie L
Gesin met klein kinders

Gerieflike woonstel met meer as wat nodig is.

Vanaf ons bespreking tot op die dag van ons vertrek, het ons goeie diens en tips vir sightseeing by Jan gekry. Die woonstel was netjies, gerieflik, skoon en baie veilig. Die cappuccinos was 'n lekker bederfie. Ons sal definitief weer daar gaan bly en sal vir almal die verblyf aanbeveel. Jan, julle is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meerkat Manor se terugvoer

Vreeslik bly jul het dit geniet kom gerus weer ma bly langer.....lol. Dankie dat jul die plekkie so netjies gelos het.
Groete

Jan

Meerkat Manor
Clara S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clara S

Uitstekend, beslis waarde vir jou geld vir alles wat ingesluit is.

Baie mooi, ruim, skoon, netjies en veilige eenheid. Eienaar altyd bereidwillig om te help met enige probleem wat ook al.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meerkat Manor se terugvoer

Dit is vir ons net n groot plesier geweed kom gerus weer.

Meerkat Manor
Vickey L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickey L
Saam met vriende

Netjies, goed toegerus, lekker geslaap.

Van reëlings, tot einde was alles net 'n plesier. Ek sal Meerkat Manor vir enige iemand aanbeveel, en ons sal definitief in die toekoms weer daar gaan vakansie hou. Naby aan die strand, maar tog heeltemal privaat en stil. Baie dankie Meerkat Manor vir 'n onvergeetlike awesome vakansie. Julle is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meerkat Manor se terugvoer

Dit was n groot plesier om jul te kon huisves. Kom gerus weer en dankie dat jul ons plekkie so netjies gelos het.

Meerkat Manor
Tiaan J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J
Gesin met tieners

Baie gemaklik en netjies met alles wat jy benodig.

Meerkat Manor is baie netjies en die eenheid het oorgenoeg plek vir 6 mense om gemaklik te bly en kuier! Is ook stapafstand vanaf die strand en die personeel is baie behulpsaam en vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meerkat Manor se terugvoer

Vreeslik bly julle het dit geniet en kom gerus weer.

Meerkat Manor
Corlia A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia A
Gesin met tieners

Heerlike plek om te rus.

Ons het heerlik gerus en gebly. Het alreeds vir mense vertel wat van die blyplek gebruik wil maak. Dankie dat ons heerlik kon bly en rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meerkat Manor se terugvoer

Ons is baie bly jul het lekker gekuier . Kom gerus weer

Vriendelike groete
Meerkat Manor

Meerkat Manor
Andrea J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea J
Gesin met klein kinders

Gerieflike en veilige gesinsverblyf.

Baie dankie vir 'n baie veilige en goed toegeruste eenheid. Baie privaat! Ons het vreeslik lekker gebly en goed uitgerus. Sal beslis Meerkat Manor aanbeveel vir gesinne met klein kindertjies. Die omgewing is baie stil en rustig. Ons het niks kort gekom nie. Die wasmasjien en tuimeldroër is 'n baie handige bonus. Die grondvloer eenheid sonder trappe is 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meerkat Manor se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Dankie dat julle die plekkie so skoon gelos het. Kom gerus weer.


Seënwense
Meerkat Manor

Meerkat Manor
Dorinka N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorinka N
Saam met vriende

Veiligste vakansiebestemming aan die Suidkus.

Van die eerste interaksie met die eienaar, was hierdie net 'n plesier. Ons is vooraf ingelig oor lekker dinge wat mens in en om Ramsgate kan doen. Met ons aankoms het ons 'n baie skoon en netjiese drieslaapkamer-eenheid gekry met genoeg spasie sodat ses mense nie oor mekaar se voete sou val nie. Die mees uitstaande kenmerk is die veiligheidsaspek. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om die plek so veilig as moontlik te maak. "Beams" buite die eenheid verseker dat niemand by die voertuie of vensters kan peuter nie, sekuriteitskameras monitor die situasie 24/7 en albei eenhede het hulle eie alarms. Skelm se kind sal beter doen om maar 'n ander slagoffer te gaan soek. Die eenheid is net voor ons besoek oorgeverf en die ligter kleur laat definitief die eenheid selfs meer aanloklik lyk. Die eenheid is baie privaat en in 'n stil area. Aanvanklik was ek bekommerd dat die verkeer in die besige straat langsaan 'n probleem gaan wees, maar digte plantegroei na daardie straat se kant toe maak dat mens dit skaars hoor. Die erf is baie ruim met speelplek vir kinders en parkering vir voertuie. Daar is ook maklike toegang tot Ramsgate se hoofstrand via 'n voetpaadjie en dis naby genoeg om selfs met gazebo's en stoele strand toe te kan loop. Ek het dit gemis om 'n see-uitsig te hê, maar al hierdie ander bonuspunte maak meer as genoeg op daarvoor. Sal definitief weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meerkat Manor se terugvoer

Ons is baie bly jul het dit geniet. Vir ons was dit baie lekker om mense daar te he wat ons plekkie so mooi opgepas het. Kom gerus weer. Voorspoed vir 2017

Meerkat Manor
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachanstraat 584, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6179931b0fa1bd5548abe3d161c6102b3c2d070ee85df19799d661fc4ea6e9bc33f256d9f4300962e62366685ee66d8654af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 584 Strachan street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.88542505809 30.35036979259