4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 327 Striata Street, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Meerkat Selfsorg Akkommodasie 2 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in Vanderkloof. Dit bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders wat op soek is na 'n rustige gesinswegbreek.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Twee enkel Disc-O-Bed-kampbeddens is beskikbaar vir 2 kinders.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gratis WiFi, veilige parkering en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 327 Striata Street, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
- Gaste dink Meerkat Selfsorg Akkommodasie 2 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
327 Striata Street, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang