+22
Selfsorg in Vanderkloof

Meerkat Selfsorg Akkommodasie 2

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

33% AF!
Spesiale Aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jan 2026 tot 15 Jan 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 327 Striata Street, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Meerkat Selfsorg Akkommodasie 2 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in Vanderkloof. Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders wat op soek is na 'n rustige gesinswegbreek.

Dié woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 sitkamer banke wat kan gebruik word vir slaap banke vir kinders.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, ysmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.

Jammer, geen troeteldiere toegelaat.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ralph V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, gemaklik, rustige area, skoon, gasvryheid eerste klas. Die eienaars is baie vriendelik. Ons sal volgende keer weer daar tuisgaan met ons h...
Sien meer
Apr 2025
Sandra B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi omgewing, rustig en veilig. Baie lekker. Vriendelike eienaars en luukse verblyf.
Feb 2025
Sandra D
Saam met vriende
5.0
Vriendelik, veilig, skoon. Elke oomblik by Meerkat was kosbaar! Meer gekry as wat ons verwag het!
Jan 2025
Josef W
Saam met vriende
4.8
Wonderful. Thank you for your hospitality. The stay was awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Stephanus W
Gesin met tieners
4.6
Relaxing in a spacious unit. Great unit with a spacious bedroom and very comfortable, with a place to eat within walking distance. Note...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 327 Striata Street, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Gaste dink Meerkat Selfsorg Akkommodasie 2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
33 % AF
R 1 350 R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 350
33 % AF
R 1 350 R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 350
33 % AF
R 1 350 R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

327 Striata Street, Van Der Kloof, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA067b6b725d636d6485605d3a00caac4ad746323d014a4d987643436d5951ff36c876c15d9ce2ac8a45281c7fd5973d282fe9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 327 Striata Street Van Der Kloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.003758726058 24.745290448266
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang