12 gaste
4 slaapkamers
9 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 Marine Drive, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Meerrus Umtentweni is 'n heerlike selfsorgstrandhuis met 'n see-uitsig in Umtentweni en bied direkte toegang tot die strand. Dit is ideaal vir gesinne en groepe vriende.
Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers met koninggrootte-beddens op die boonste verdieping en 'n oop slaapsaal met 4 enkelbeddens vir kinders. Die vierde slaapkamer op die onderste verdieping het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer bo met 'n bad en 'n stort, en daar is 'n gastetoilet en buitestort op die onderste verdieping. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 2 etenstafels en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe. Buite is daar onderdakbraaigeriewe en verskeie buitemeubels. Die verblyf het ook 'n sekuriteitstelsel en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Meerus Umtentweni is naby plaaslike restaurante en bied maklike toegang tot besienswaardighede soos Whale Deck-Umtentweni-bewarea en die Port Shepstone-buiteklub, wat dit ideaal maak vir 'n ontspannende strandvakansie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jayne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 33 Marine Drive, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Meerrus Umtentweni het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Marine Drive, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang