+11
Selfsorg in Wildernis

Melkhout Family Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Theo C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Was safe and comfortable. Great hosts. Felt at home and enjoyed their hospitality. Great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Vier dag Wildernis wegbreek. Heerlik gebly en alles was skoon, netjies en gerieflik vir ons en 2 gaste van Tasmanië. Kombuis en ontspan areas is baie goed toegerus en die ligging is amper in die lieflike inheemse woud. Ons kon met 'n SAN-parke paadjie na die dorp stap vir inkopies en ook na Ebb en Flow se kant toe stap om die Half-collared Kingfisher bospad te gaan stap. Hierdie lieflike plekkie kan ons beslis aanbeveel vir enige natuurliefhebber.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

A very special and relaxing break with our children, so beautiful! We would certainly recommend Melkhout Family Retreat as it was so clean, spacious, quiet and child-friendly. A beautiful home with a big yard, a breathtaking view of nature, even a tree full of Knysna loeries greeted us in the mornings!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin F
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Sal weer kom. Heerlik gebly. Genoeg plek en gerief vir almal. Veilig en onderdak vir die pak. Die omgewing is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hendri R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Idiliese omgewing. Gerieflik, gemaklik, stil en rustig. Goed toegeruste wooneenheid. Netjies. Ruim en twee badkamers maak dit meer gemaklik. Kommunikeer goed met mense en kon mooi help met roetes strand toe. Sal graag weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Sal vir seker Melkhout Family Retreat aanbeveel vir kort of langtermyn verblyf. Die eenheid is ruim en besonder goed toegerus, vanaf die elektriese kombers in die hoofslaapkamer tot by die wasmasjien en skottelgoedwasser. Hier kan jy gerieflik 'n hele paar dae tuisgaan in rus en vrede. Wat die eenheid perfek sal afrond, is 'n kaggel in die sitkamer, maar die gasverwarmer was beskikbaar om die koue te verdryf. Mia is ook besonder behulpsaam en vriendelik. Dit was baie lekker om by Melkhout Retreat te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brink V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Verjaarsdag week was fantasties. Ek bly altyd lekker by Melkhout! Waarde vir geld: 6 uit 5. Ligging: 6 uit 5.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriëtte P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pragtig en stil. Baie goed toegerus! Alles wat ons nodig gehad het, en nog meer! Ons sal graag weer daar tuisgaan. Geen gesukkel. Die plek is 110% toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A successful choice of holiday accommodation! We had a lovely, very comfortable six-day stay at Melkhout Family Retreat. It is one of the most well-equipped holiday cottages we've been to, with absolutely everything we needed for a stress-free holiday. Mia was very helpful and happy to answer any questions we had. We will most certainly return in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Relaxing holiday in a comfortable place with loads of stuff to do. The place was clean, comfortable and very well equipped. Wilderness has excellent beaches, hiking trails, and canoeing. The place is in a very quiet road; this makes it ideal for a relaxing time. There are other places on the beach or lagoon, but those obviously cost significantly more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

MIA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1024 Melkhout Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d0c5e1a29ebcb731f2acb850aaf0ae7abc246df5f8ac0c07b2344a45cc80860e602ff1f68781f33938df91c4e27dd9518bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 1024 Melkhout Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.992516013829 22.597611447152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang