+11
Selfsorg in Overberg

Melkhout River Cottage

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Melkhout Guest Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Melkhout River Cottage is op 'n werkende suiwelplaas langs die skilderagtige Breederivier in Bonnievale. Dit is 'n bekoorlike toevlugsoord vir 'n klein gesin of 2 paartjies. Die pragtige kothuis bied ruim en gemaklike selfsorgverblyf en is ideaal vir gaste wat die gewoel van die stad wil ontsnap.

Die kothuis het 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte bed, en die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis beskik oor 'n ingeslote braai-area met buitesitplek, ingeboude braaigeriewe en dubbelvoudeure wat lei na 'n balkon met 'n hout-warmbad. Dit is die perfekte plek vir oggendkoffie, met pragtige uitsigte oor die rivier en berge.

Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar. Die kothuis het pragtige berguitsigte, en aktiwiteite in die omgewing sluit in voëlkyk, riviervlotvaart en visvang. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin, 2 paartjies of 'n klein groepie vriende.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Melkhout Guest Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkhout River Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Melkhout Guest Farm, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a06f16dff048c4fc6c952c6c08979e161f7e1fb24b72fc06db7e4a908a8843253c9ca40edff4a95e35714e8c42df08b972b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Melkhout Guest Farm Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.998834596449 20.231304446015
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang