20 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 12A North Street, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Melrose, net 3 km vanaf Sandton, Hyde Park en Melrose Arch, en binne stapafstand van Rosebank, bied Melrose Place Boutique Hotel die perfekte basis vir jou verblyf.
Die Premium-kamers is elkeen ingerig met koninggrootte-beddens en het volledige en suite-badkamers. Die kamers is toegerus met 'n yskassie asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix in elke kamer en gaste word gratis WiFi gebied.
Vir sakereisigers is daar 3 goed toegeruste konferensiesentrums. Gaste het ook toegang tot die swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 12A North Street, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Melrose Place Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12A North Street, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien kaart- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang