LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Melrose Place Guest Lodge | LekkeSlaap
+38

Melrose Place Guest Lodge

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Melrose Place Guest Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
Riana V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana V
Saam met vriende

Goeie kliëntediens in 'n rustige area maar naby restaurante en ander entertainment.

Sien sterre.

Christa H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christa H
Enkelreisiger

Lieflike ligging en baie sentraal.

Netjiese kamer. Lieflike ontbyt. Vriendelike versoneel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely setting and very central.

Neat and tidy room. Lovely breakfast. Friendly staff.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Melrose Place Guest Lodge's terugvoer

Dear Christa,
Thank you very much for taking the time to rate our guest house, we appreciate the feedback and are very pleased that you enjoyed your stay with us. We would be very pleased to welcome you back another time.
Regards,
Sue Truter

Melrose Place Guest Lodge
Bernhard S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bernhard S
Besigheidsreis

Puik ligging en fasiliteite vir 'n sakereis.

Nie net is die hele perseel baie veilig en toegerus met 'n voltydse wag nie, maar die kamer was ook onberispelik netjies, skoon met 'n puik verskeidenheid versnaperinge.

Dumisani N - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dumisani N
Besigheidsreis

Dit was baie gepas en mense was baie vriendelik.

Melrose Place is 'n baie sentraal geleë gastehuis vir die omgewing waar ons wou wees. Die etes is baie smaaklik en kamers baie gerieflik.

Ben T - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben T
Besigheidsreis

Lekker gebly.

Diens is baie goed en vriendelik.

Andries V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries V
Besigheidsreis

Netjies en veilig.

Die kamers is netjies en skoon. 'n Lugversorger of waaier sou lekker wees. Dis in 'n mooi area naby Melrose. Die pragtige tuine laat mens voel jy is ver van Johannesburg.

Vanaf R1 725
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 725
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 725
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Northstraat 12A, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd964b02d56a3adacd1a4d7f122be69f6e911f8950110e8c6d1508f94d50e123ae15fe75910f76b84c2dd95aca7b92332ad82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 725  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 12A North Street Melrose 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -26.136233731736 28.050144910812
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!