Meraki @ 23A
6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23A Wilson Street, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ontsnap na 'n sjiek toevlugsoord, Meraki @ 23A. Ideaal geleë naby die strand, wêreldklas gholfbane, 'n verskeidenheid stap- en fietsroetes, en winkels wat in al jou behoeftes voorsien.
Die huis met lugversorging bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met beide 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n werkstafel, 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, broodrooster, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien vir ekstra gerief.
Gaste kan ontspan op die oordekte patio of in die tuin. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar.
Geniet ongerepte natuurlike en mariene skoonheid, en sluit lang, ontspanne dae af by fynproewersrestaurante, terwyl jy wêreldklas-kos geniet. Ontspan in 'n stylvolle omgewing met moderne geriewe en deurdagte detail.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 23A Wilson Street, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23A Wilson Street, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang