Meransha Langstrand
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Lizane Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Weskus V - Jan 2021
Algehele gradering
Ons kuier was heel lekker gewees.
Jessica J - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was veilig en ons het niks kortgekom nie. Baie goed, toegerus plus WIFI vir tieners en TV vir my 7jaar oud enetjie.
Ruhan K - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kuiseblaan 105, Langstrand, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom