+34
Selfsorg in Clanwilliam

Merlot Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Alles wat nodig is en meer. Perfek en goeie waarde vir geld. Gasvrye eienaars. Oulike plekkie met gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Fantasties! Sal weer kom kuier. Ja beslis, sal enige tyd aanbeveel. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Daar is soveel detail en alles wat mens nodig het. Selfs die bederfies! My enigste slaapplek as ons weer in Clanwilliam moet oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corraine
Merlot Cottage
Baie dankie vir die pragtige woorde. Waardeur so baie.

Ricardo B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Beautiful and well equipped cottage. Corraine gave us a wonderful reception and the cottage was perfectly equipped for a quick overnight stay or even longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Merlot Cottage is goed geleë, baie gerieflik vir families en goed toegerus. Die Cottage was baie skoon, pragtig uitgelee, baie gerieflik en goed toegerus. Dit is baie geskik vir families met ouers en twee of drie kinders. Eienaars is baie vriendelik en tegemoetkomend. Goeie waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Great overnight stop. Very welcoming host, comfortable accommodation and perfect for the overnight stop we were looking for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Rustig en vredevol. Ek het 'n wonderlike tyd gehad by Merlot Cottage. Elke ding was op sy plek, dit was netjies en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker. Die verblyf was baie lekker gewees en sal dit aanraai vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alana S
1 nag
5.0
Des 2025

Ongelooflik. Sal enige tyd Merlot Cottage aanbeveel. Netjies en ruim. Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlon W
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Lovely. Lovely place to get away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Nice. We had a nice stay. We both slept particularly well here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

5 Reenblon Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34a7da27c31cd9657358701b24e5729a22121d5f94fc5ef1345357f4a4ff9486fc20cb91001dd1211f57399c69af670b5aea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 5 Reenblon Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.178970613653 18.885857899087
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang