Pick your preferred language

English

Afrikaans

+19
Selfsorg in Vyf Brakke Fonteinen

Merrimetsi

8 gaste

3 slaapkamers

4 beds

4 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Rylaan, Seemeeupark, Mossel bay, 6503, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Merrimetsi is 'n selfsorghuis in die hartjie van Mosselbaai. Die huis is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, of 'n vriend- of gesinswegbreek.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 6 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers, 'n slaaparea en 4 badkamers. Die 3 hoofslaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte bed met en suite-badkamers. Die eerste en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die derde en suite-badkamer 'n stort en 'n wasbak het. 'n Bykomende slaaparea is beskikbaar vir 2 kinders en is ingerig met 'n kinderbank vir 2. Die vierde badkamer word gedeel en is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Sitkamer is gemaklik ingerig, gevul met oorgenoeg natuurlike lig en beskik oor 'n slim-TV met gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, lugbraaier, mikrogolfoond en 'n ketel met gratis tee en koffie.

Die eiendom is sentraal geleë naby plaaslike winkels en restaurante, en gaste kan gebruik maak van die gratis veilige parkering.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Ligging

  • 6 Rylaan, Seemeeupark, Mossel bay, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

6 Rylaan, Seemeeupark, Mossel bay, 6503, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48c0e46ac3bf57a5329c40dc28406fb7ed3e91c407a5855c98e71257ae422dbfa7faa637bcbe4b746b3e6b47a44c0d2df9d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 6 Rylaan Seemeeupark 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134563300592 22.100378359866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang