Metropole Hideaway
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 Sydney Street, Green Point, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Metropole Hideaway is 'n stylvolle selfsorg-suite in die hartjie van Kaapstad se lewendige Groenpunt-woonbuurt. Dit is die ideale keuse vir 'n onvergeetlike solo-, sake- of paartjie-verblyf binne loopafstand van plaaslike besienswaardighede, restaurante en die strandfront.
Hierdie ateljee met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die en suite-badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Vir vermaak is 'n TV en WiFi beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die gebou het veilige toegang, 'n dakswembad, veilige parkering en 'n volledig toegeruste kombuis. Dit bied maklike toegang tot Kaapstad se top-besienswaardighede, insluitend die V&A Waterfront, Groenpunt en asemrowende uitsigte oor Tafelberg.
Let asseblief daarop dat die swembad tans onder opknapping is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 56
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 30 Sydney Street, Green Point, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Sydney Street, Green Point, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang