+28
Selfsorg in Sunridge

Mi Casa Es Tu Casa

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 99 Circle Road, Sunridge, Table View, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mi Casa Es Tu Casa is 'n bekoorlike woonstel in Table View, 'n Weskus-voorstad van Kaapstad, vernoem na die uitsig oor Tafelberg. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, 'n sakereisiger of 'n solo-ontdekkingsreisiger.

Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n TV met stromingsdienste, 'n eetkamertafel vir 2 en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier en wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gedurende die warmer maande is gaste welkom om die gedeelde swembad te geniet. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering is ook beskikbaar. Net minute van Blaauwbergstrand af – wêreldbekend vir vlieërbranderry en windsurf, is die eiendom ook naby Milnerton Gholfklub, Bayside- en Table Bay-winkelsentrums, sowel as 'n verskeidenheid restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liesel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 99 Circle Road, Sunridge, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mi Casa Es Tu Casa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

99 Circle Road, Sunridge, Table View, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1984960ca58d04adc04e890c8e257d59995669245ba4864fd3116fc4ac9089bb06d6b2c2e45febfe51b0f682a9edad00bf43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 99 Circle Road Sunridge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.825232554746 18.508630331355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang