+28
Gastehuis in Melville

Mi Casa Su Casa Guesthouse

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.0
Sthembile M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

It was so good, friendly staff. Excellent friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi B
1 nag
2.6
Okt 2017

Dit lyk nie soos in die prentjies nie. Die motorhuis is te klein vir meeste voertuie en in die area sal jy liewer jou kar wil veilig parkeer. Die ontvangsdame het die seep en toiletpapier in my hand gestop om self kamer toe te vat. Ons het elk net een skamelinge klam handdoek ontvang. Die oggend toe ons wou vertrek na ons wedloop kon die motorhek nie oopmaak nie en ons het vreeslik gesukkel om iemand te kry om ons te help. Die foto's wat ek gesien het van die plek is nie wat ons gekry het nie, die plek is nou baie afgeskeep, glo dit was eens die 4 sterre werd.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Nasirodien
Mi Casa Su Casa Guesthouse
Good afternoon Yolandi, Thank you kindly for your review, we appreciate the feedback on our establishment. Warmest regards, Mi Casa Su Casa Family!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Nasirodien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

57 5th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA242258f462320f7cb4d2af6aa283a4b0770da086bd7d389b772be926950012d5a6adfe95ac3029765118325e817fef0c2f42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 57 5th Avenue Melville 2092 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -26.174696816906 28.0079215765
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang