Mi Casa Su Casa Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 57 5th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Mi Casa Su Casa Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Melville, Johannesburg, en is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers en vakansiegangers, aangesien die verblyf 'n swembad het.
Dié verblyf beskik oor 3 kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied en 'n koningingrootte-bed het. Kamer 1 het 'n volledige badkamer, Kamer 2 het 'n en suite-badkamer met 'n bad en Kamer 3 het 'n en suite-stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Alle gaste het volle toegang tot die verblyf se kombuis en gastesitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word. Die verblyf het 'n lieflike tuin en swembadarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Nasirodien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 57 5th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Gaste dink Mi Casa Su Casa Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
57 5th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang