Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Morten B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Great stay. Great base to explore the beauties of the Panorama Route / Blyde River Canyon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia D
Kort verblyf
4.8
Des 2025

Ons vakansie was heerlik gewees en ek sal Mi Casita definitief aanbeveel. Ons het ons verblyf in Mi Casita baie geniet, dit was regtig baie lekker gewees. Die huis is skoon en netjies en goed geleë. Dit het net baie, baie erg gereën en dan kan mens nie regtig by die onderdak braai area sit nie, want die water lek in. Verder was als 100% gewees en ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Harald L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Recommendable for Graskop. The stay was amazing! It's perfect to start tours in the surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Julia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

We really enjoyed staying at Mi Casita. It's a lovely and quiet place. The accommodation has adequate facilities from bedding to kitchen utensils and a braai area with lots of garden chairs to accommodate a group of 8 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vasanthee B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Safe, clean and secure. We had a wonderful stay at Mi Casita. Gina was incredibly hospitable and friendly, assisting us with all our needs throughout our visit. The house was clean, secure, and provided a safe and comfortable environment. We highly recommend Mi Casita to anyone travelling with families.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Perfect. Baie lekker gebly! Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maserame T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Perfect place. Mi Casita is a nice place; only the problem is noise rules. Neighbours always report the noise, but other than that, it's a nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lieflik verblyf! Kan werklik die lieflike woonhuis in Graskop aanbeveel. Ons het heerlik gebly en daar was alles wat ons nodig gehad het, lekker komberse en stoepfleece kombersies teen koue. 'n Lekker oopplan huis waar ons lekker kon kuier. Area was doodstil en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mordekai J
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Excellent, the pictures on the internet don't do justice to how nice the place is. Our stay was amazing, the staff is very friendly and understanding. The pictures on the internet don't do justice to how nice the place is.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marihette
Mi Casita
Thanks for the review, Mordekai Jones. Hope to see you again soon. Regards, Marihette.

Shtangana M
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Okt 2023

Enjoyed our stay. The house was clean and the manager was so friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marihette
Mi Casita
Thanks for your review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marihette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek

9 Leibnitz Street, Graskop, 1270, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcddd578de953c42dcdc0a830c1b2c6f20ef90b0cd8a8d4e26cb054c6e80db9733cf185781ee00d4449a589ce047a3d73fd6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 9 Leibnitz Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.925141617062 30.845232650927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang