Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Potchefstroom

Michael-Angelo Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfek! Ons verblyf by die gastehuis was werklik onvergeetlik — die matrasse was uiters gemaklik en die ontbyt was uit die boonste rakke. Die eienaars was ongelooflik. Hulle het alles in hul vermoë gedoen om dit so besonders moontlik vir ons te maak. Die attention to detail was opmerklik en het regtig ’n unieke, persoonlike atmosfeer geskep. As jy lief is vir antieke meubels en 'n shabby chic atmosfeer, is hierdie beslis die gastehuis vir jou – om elke hoek en draai nog iets om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Absolutely awesome. Very pleasant. Willem and Pieter are true hosts and attend to the smallest things that make your stay even better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Memorable. It was amazing. I like the design of the place and how hospitable the host was.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Vriendelike eienaars, heerlike ontbyt! Ongelooflik lekker ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

A must stay in an antique and artful boutique guest house. Exceptional hospitality and welcome by Willem. Outstanding hosts, always enquiring about our comfort, even when out of town. We quickly became friends (not to sound presumptuous) and had wonderful, although short, interactions. For once, the photographs on the site were an understatement of the actual decor, and all! The included breakfast was chef's quality, surpassing expectations both in quality and quantity. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewelyn C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

N Huis weg van jou eie woonplek. Ongelooflik vriendelike ontvangs en uitstekende etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Willem
Michael-Angelo Guest House
Net omdat jy so 'n ongelooflike mens 'n voorreg.

Henda V
1 nag
5.0
Des 2024

Sielsverrykend! Dit was so amazing! Pieter en Willem was vriendelik en gasvry. Die kos was uit die boonste rakke! Die plek is idillies en so mooi! Die perfekte plek as jy moeg is vir jou standaard B&B of City Lodge!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Lanklaas sulke gasvryheid beleef! Baie dankie, julle was wonderlike gashere!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Michael-Angelo Guest House
It is makm alles te gee vir sulke gawe en respekvolle gaste!

Mariaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties, huis weg van die huis, net geselliger! Ons het heerlik gebly en die diens was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Michael-Angelo Guest House
Dit was maklik om die ekstra myl te loop met sulke considerate gaste!

Corne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Verwelkomend. Alles wat 'n mens voor kan vra, met wonderlike gashere wat uit hul pad gaan om mens gerieflik te maak - van 'n elektriese kombers, sjerrie in die kamer, hulp om kos te stoor, ens. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
Michael-Angelo Guest House
Dankie, julle was prima gaste! Tot volgende keer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Olivier Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmZmVkN2I4LWI0N2QtNDA0NC1iMGNlLWJkN2E1YTc3MzdiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 3 Olivier Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.721815 27.099841
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang