Potchefstroom Akkommodasie by Michael-Angelo Guest House | LekkeSlaap
+26

Michael-Angelo Guest House

24 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Michael-Angelo Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hanli B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Sal die verblyf definitief aanbeveel.

Michael-Angelo Guest House's terugvoer

Baie dankie vir u aanbeveling en ondersteuning!

Michael-Angelo Guest House
Skye E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Skye E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het gevoel of ek opgedaag het by 'n familielid se huis.

Die mees gasvrye eienaars, professionele diens, wonderlike ontbyt! Dit was 'n wonderlike ervaring, kan dit hoogs aanbeveel.

Michael-Angelo Guest House's terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en onthou, bloed is dikker as water, familie ondersteun mekaar!

Michael-Angelo Guest House
Martlie F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie F
Gesin met tieners

Baie mooi, skoon, netjies en veilig.

Sal enige tyd weer bespreek, was persoonlik en hartlik ontvang deur Willem na 21:00 die aand. Kamers baie skoon, netjies en beddens baie gemaklik! Beslis waarde vir geld!

Michael-Angelo Guest House's terugvoer

Vir mense soos julle wag ons op tot middernag, julle was 5-ster gaste. Hoop ons sien weer!

Michael-Angelo Guest House
Louise L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gekuier, lekker geëet en het uitgerus. Na die naweek teruggekeer Pretoria toe.

Kamer was heerlik en ruim. Die gashere is professioneel en vriendelik. Ons het baie tuis gevoel en baie lekker ontspan.

Michael-Angelo Guest House's terugvoer

Dankie dat julle by ons oorgebly het,enige tyd welkom ook vir 'n koppie koffie in die verbygaan.

Michael-Angelo Guest House
Johan B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassende, aangename en vriendelike ontvangs.

Dit was 'n belewenis om bederf te word deur ons gashere. Die tuin en binneversiering is uit 'n ander wêreld.

Michael-Angelo Guest House's terugvoer

Dankie vir u review, ons het u verblyf baie waardeer.

Michael-Angelo Guest House
Eileen K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Dit is 'n fantastiese gastehuis. Willem en Pieter is baie gasvry en die ontbyt was onverbeterlik! Baie mooi met al die oudhede en fonteine.

Nerietha V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerietha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike rustige plek met eienaars wat positiewe energie het en jou dadelik in ‘n great bui sit en jou dag opkikker!

Lieflike ontvangs. Die kamers is pragtig, skoon, netjies en jy het alles wat jy partykeer nodig kry. Veilig met die mooiste buite area om bietjie in die tuin te rus. Toeganklike kamers om te kom en gaan soos jy wil. Die eienaars is baie vriendelik en maak seker jou verblyf is great. Ontbyt is die beste gedeelte van jou tyd daar. Die eienaars is ryk van kennis, energie en laat jou tuis voel. Van al die plekke in die area was hierdie by verre die beste ervaring wat ons gehad het. Sal nooit weer by ‘n ander plek bly nie.

Michael-Angelo Guest House's terugvoer

'n Resensie soos die laat my, met trane, want fynpoewermense verdien net die allerbeste! Dankie, julle maak my lewe en my dag die moeite werd.

Michael-Angelo Guest House
Grace S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens!

Baie netjies, vriendelike en baie gasvrye diens. Die eienaars het uit hul pad gegaan om vir ons, ons heerlike en interessante ontbyt pakkies vir die volgende oggend reg te kry omdat ons vroeg in die pad moes val.

Michael-Angelo Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Volgende keer is daar weer 'n lekker bederf in u pakkies en baie dankie dat u en vriende by ons oorgebly het. Kom drink gerus 'n lafenis wanneer julle verbykom.

Michael-Angelo Guest House
Riaan V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en netjies.

Ons was baie vriendelik ontvang. Gastehuis is baie netjies. Sal weer terug gaan.

Michael-Angelo Guest House's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering en uitstekende beoordeling.
Wat ons doen, doen ons nie vir 'n dankie nie maar as ons dit kry maak dit ons so nederig voel.
Ons was julle koppie tee, dit weet ek, en volgende keer klink ons 'n koppie.

Michael-Angelo Guest House
Martie G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel.

Die gashere Pieter en Willem doen baie moeite om gaste hartlik te verwelkom. Hulle stel opreg belang in gaste se doen en late en gaan uit hul pad om almal te akkommodeer. Die tuinarea met 'n swembad en verskeie fonteine is 'n lus vir die siel om net te sit en ontspan na die dag se geharwar. Die ontbyt was keurig en smaaklik voorberei. Alhoewel die badkamerarea van ons slaapeenheid meer privaat kon wees, sal ons dit graag vir ander mense aanbeveel.

Michael-Angelo Guest House's terugvoer

Beste Martie,
Ons is so bly dat julle lekker kon ontspan en nie net deur ons nie maar Potch behoorlik laat tuis voel het. Opgradering is aan die orde van die dag en ons gee aandag aan u positiewe kritiek. Tot volgende keer en. Dankie dat julle by ons oor gebly het.

Michael-Angelo Guest House
Graham B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham B
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Die gasvryheid wat ons van Pieter en Willem ontvang het was uitstekend. Die ontbyt en geselskap het die besoek die moeite werd gemaak. Slaapkamers en badkamers was mooi skoon en netjies. Van die banke in die TV-kamer kort 'n goeie 'spring clean' en dit is ons enigste kritiek. Dankie.

Michael-Angelo Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering en dat julle by ons gebly het. Ek gryp nou die stofsuier vir die skoonmaak van die banke. Hoop die kinders presteer goed verder!

Michael-Angelo Guest House
Stephen J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen J
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie lekker gewees. Diens uitstekend, kos uit die boonste rakke en die eienaars ongelooflik gasvry. Soveel klein spesiale dingetjies wat hul doen, laat hul uitstaan bo ander plekke.

Michael-Angelo Guest House's terugvoer

Vir mense soos julle doen ons nog meer. Dankie dat julle die ekstra moeite raak sien en geniet!

Michael-Angelo Guest House
Anna-marie C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie gasvry. Heerlike ontbyt.

Michael-Angelo Guest House's terugvoer

Baie dankie ons sien julle graag weer!

Michael-Angelo Guest House
Adel D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en gasvry.

Ontvangs was hartlik en vriendelik en baie gasvry. Wat die kamer betref was alles netjies en skoon. Bed was baie gerieflik! Het koud gekry gedurende die nag en kussings nie baie gemaklik nie. Die kamer/eenheid waarin ons oornag het ,was deel van die huis, vroegoggend (5uur) se gewerskaf in die kombuis, bokant die kamer was steurend. Ontbyt was redelik. Die bestemming was glad nie moeilik om te vind nie en was ook veilig omhein.

Michael-Angelo Guest House's terugvoer

Dankie vir u terugvoer en dat jul by ons oorgebly het. Ons is bly dat julle die bed gerieflik gevind het. U kamer was toegerus met 'n duvet oor die bed 'n effektiewe lugreelaar en 3 komberse in die kas. Ons bied egter verskoning aan vir die vroeë verkeer verby u kamer agv. die universiteit se opedag waarvan al die gaste vanaf 06:30 wou ontbyt eet. Sterkte met u eerstejaarkind se studies!

Michael-Angelo Guest House
Karen R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen R

Alle verwagtinge oortref.

Ek was regtig baie dankbaar dat Willem en Pieter ons kon akkommodeer deur hulle buitekamer beskikbaar te stel aangesien ons 2 kamers nodig gehad het vir ons verblyf. En die feit dat ons net een nag wou bespreek, was glad nie 'n probleem nie waar van die ander gastehuise nie bereid is om net vir een aand verblyf beskikbaar te stel nie. Willem en Pieter laat 'n mens werklik baie tuis voel, en ons het die ontbyt terdeë geniet. Sal definitief weer daar gaan oorbly.

Michael-Angelo Guest House's terugvoer

Beste Karin
Dankie dat julle by ons oorgebly het. Tot volgende keer Groete Pieter en Willem

Michael-Angelo Guest House
Martie P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie P
Saam met vriende

Aangename ervaring.

Baie dankie. Dit was 'n hawe na 'n besige dag en dankie Pieter vir die wyn!

Michael-Angelo Guest House's terugvoer

Mense soos julle doen ons gastehuis 'n eer aan en inspireer ons om net ons beste te gee. Sien graag en gou weer. Groete, Pieter-Benjamin Bresler

Michael-Angelo Guest House
Amanda K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie gastehuis.

Baie gasvry. Heerlikste ontbyte. Fantastiese mense. Ons is baie vriendelik ontvang. Pragtige mense, hondjies en 'n papegaai. Wonderlike gastehuis. Pieter se ontbyte is uit die boeke uit. Sal die gastehuis vir enige persoon aanbeveel.

Michael-Angelo Guest House's terugvoer

Hi Amanda,
Maklik om gasvry te wees met kwaliteit en konsidererende gaste.
Dankie vir die goeie review.
Mooi naweek en groete vir Danie

Michael-Angelo Guest House
Rothea V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rothea V
Besigheidsreis

What a wonderful experience!!

Willie en Pieter were the most wonderful two hosts. I travel a lot, but really the stay at Michael-Angelo Guest House was fantastic. The hospitality and friendliness was exceptional. The comfort and luxury of the rooms was fantastic. I will definitely go back.

Annalie D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie D
Saam met vriende

'n Op die hande dra gastehuis! Willem en Pieter se eerste prioriteit is hul gaste! Ons is bederf met die beste van alles!

Gasvryheid op sy beste! Ek beveel Michael-Angelo Guest House vir almal aan. Ontbyt was uit die boonste rakke, kamers skoon en netjies, dit voel of jy by jou eie huis is. Vreemdelinge is as familie uitmekaar!

Roelien F - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Ek was bekommerd oor parkering in die straat! Die TV se beeld is nie duidelik nie.

Yolande M - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande M
Besigheidsreis

Thank you

Good food, neat and friendly.

Jennie D - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie D
Gesin met tieners

Willem & Pieter are awesome hosts. Very professional service indeed!

As mentioned before, Willem & Pieter are very professional, engaging hosts. We felt like royalty in the manner in which they dealt with us. Their establishment is top class with excellent & professional service delivery, which is hard to find in this country these days... We will definitely recommend them to any of our friends or family that might need a place to stay over in Potch when we come to visit our son who is 1st year now at Potch university!

Andre G - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G
Besigheidsreis

A great experience with great hosts!

A great place to stay, and excellent food!

Naledi M - Aug 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naledi M

Hospitality and friendliness of our host was excellent par. We will always use the GH

The place is immaculate kept with good furnishing and excellent service, all round. It it home.

Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 160
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivierstraat 3, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmZmVkN2I4LWI0N2QtNDA0NC1iMGNlLWJkN2E1YTc3MzdiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 160  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 3 Olivier Street Potchefstroom 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.721815 27.099841
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za