Middedorp Manor
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 14 Neethling Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Middedorp Manor is 'n klein oase in die hartjie van Stellenbosch en bied gaste 'n onvergeetlike wegbreek in 'n unieke omgewing. Gaste word met 'n tuin, Victoriaanse huiselemente wat 'n 100 jaar oud is, 3 en suite-badkamers, ruim en stylvolle leefareas en buite-areas bederf.
Twee van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die kamers het ook rusbanke, lugversorging, 'n lessenaar en komplementêre toiletgeriewe. Elke en suite-badkamer het stortgeriewe.
Die villa het ook 'n wasgoedkamer, eetarea, 'n sitarea met 'n TV en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die huis het stylvolle afwerkings met 'n kombinasie tussen versagte en natuurlike kleure, Kaapse antiekhede en moderne meubels en kuns.
Daar is WiFi en onderdak-parkeerplek vir 2 voertuie. Die villa maak gebruik van 'n omsetter wat met sonkrag werk wat tydens beurtkrag inskop. Gaste het ook toegang tot 'n groot, gemeenskaplike swembad en 'n braai-area met buitesitplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Neethling Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Neethling Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang