Middleham
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 204 9th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Middleham is 'n bekoorlike huis in 9de Straat in Voëlklip en ideaal vir gaste wat daarvan hou om naby die strand te bly.
Die selfsorgvakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die vierde slaapkamer is 'n annekskamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser in 'n aparte opwaskamer toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en dit lei na die eetarea. Gratis, onbeperkte WiFi met rugsteunkrag vir 2 uur is beskikbaar.
Die deure in die eetarea lei na 'n stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n lieflike agtertuin. Parkeerplek is aan die voorkant beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hermanus Homes
Holiday
Eiendomme 14
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 204 9th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
204 9th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang