+109
Oord in Mooi River

Midlands Saddle and Trout Resort

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Janette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pragtig, gerieflik en netjies. Pragtige plek. Mooiste views. Netjies en ruim. Gerieflike bed. Die sitkamer banke is bietjie deurgesit. Lekker koffie stasie met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shireen Rowena B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing and enjoyable. Our stay was enjoyable and relaxing. Our unit was immaculately clean, well equipped and ideally located with a scenic view of the surrounding mountains and lakes. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die diens was uitstaande! Die verblyf was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johnel W
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2026

Comfortable stay, but disappointed in trout facilities. Units were spacious and comfortable. It was the best priced 4 sleeper in the area. If you want to go there for the trout fishing, I suggest you go elsewhere - the dams had barely any water in them and looked neglected and overgrown. There are lots of activities for kids. Note there is no WiFi in the unit itself - only at the reception/restaurant area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2026

Gerieflik, mooi, gemaklik, lekker. Die eenhede is baie groot en skoon en die uitsig fantasties. Die beddens en beddegoed was baie gemaklik en ons het almal lekker uitgerus. Hier kan jy lekker rus. Die kinders het al die beskikbare aktiwiteite baie geniet. Sal weer daar wil bly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beautiful venue with breathtaking views and friendly service. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Maklik gekry en baie gerieflik gewees. Sal weer daar oor bly. Ons het dit geniet. Plek was netjies en gerieflik. Restaurant was goed en bekostigbaar. Storte was 'n bietjie van 'n kopseer, maar anders het ons baie lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthina K
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Aangename verblyf met pragtige uitsig. Pragtige omgewing en goed toegeruste eenhede! Baie om te doen!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neerajh G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Good value. Good value, clean, neat and very organised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 27

Resensies 844

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 512
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 512
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 512
per nag, vir 2 mense
Bespreek

152 Hidcote Road, Sub 7 of Farm Oatesdale, Hidcote Area Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 190 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyN2VmNDBjLTRjODAtNDdjNi1hMzc5LWVlNzMxYjVhNjRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 512 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 152 Hidcote Road Sub 7 of Farm Oatesdale 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.16676308605 29.921763539314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang