Midway Inn Hotel & Conference Center
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 275 Cowen Ntuli Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Midway Inn Hotel & Conference Center bied gerieflike akkommodasie in Middelburg, Mpumalanga. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreekplek vir ontspanning of besigheid naby aan 'n verskeidenheid geriewe.
Die akkommodasie by Midway Inn Hotel bestaan uit 96 kamers. Daar is 2-Enkelbedkamers, Dubbelkamers en Suites. Hierdie ruim eenhede is ingerig met dubbelbeddens of enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, wasbak en toilet. Die geriewe in die kamers sluit lugversorging, WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste sal kan smul aan 'n heerlike ontbyt by die restaurant op die perseel, sowel as ander watertand-etes en daar is ook 'n kroeg met 'n verskeidenheid alkoholiese drankies. Midway Inn Hotel het ook 'n groot swembad waarin gaste kan afkoel. Vir sakereisigers het die hotel 'n uitstekende konferensie-venue met plek vir 150 afgevaardigdes, 'n kragopwekker (in geval van beurtkrag) en watertoevoer.
Daar is veilige parkering vir voertuie en binne 'n paar minute se ry sal gaste 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede aantref, soos winkelsentrums, hospitale, voëlkyk en visvang by natuurreservate en damme, 4x4-roetes en staproetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Jerry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 275 Cowen Ntuli Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Midway Inn Hotel & Conference Center het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
275 Cowen Ntuli Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang