Mike's Place 2
2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 17th Avenue, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mike's Place 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mosselbaai, Wes-Kaap, wat dit 'n ideale wegbreek vir paartjies maak.
Dié woonstel het slaapplek vir tot twee gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea spog met 'n oopplan-ontwerp, insluitend 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Gaste het ook toegang tot buitelug-eetgeriewe en, gedurende die somer, 'n verfrissende gemeenskaplike swembad - perfek om die hitte te ontsnap.
Veilige parkeerplek word voorsien vir ekstra gerief.
Die Mosselbaai Gholfklub is reg langs die eiendom geleë, wat dit 'n ideale keuse maak vir gholf-entoesiaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 37 17th Avenue, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 17th Avenue, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang