4 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Maree Street, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mikkari is in die hartjie van Riebeek-Kasteel geleë en bied gerieflike en knus selfsorgverblyf aan 'n paartjie, want dit is naby restaurant, wynlandgoedere en galerye geleë.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is en 'n toonbank met stoele het. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Daar is 'n monitor wat gaste by hul eie skootrekenaar kan inprop indien gaste flieks wil kyk.
Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, 'n sithoekie, 'n Weber-braai en 'n ingeboude braai, asook 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Clare Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 18 Maree Street, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Mikkari het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Maree Street, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang