Mila Lodge 2
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 53 Goulburn Street, Goodwood, Cape Town, 7460, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Mila Lodge 2 bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in Goodwood.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 6 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in TV's, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, volledig toegerus met 'n stoof, oond, eetgerei, breekware, yskas, mikrogolfoond en wasmasjien. Veilige parkering word dwarsdeur hul verblyf voorsien.
Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Grand West Casino 1.9 km weg, en Lagoon Beach is 8.5 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.4/5
Arlette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 53 Goulburn Street, Goodwood, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Gaste dink Mila Lodge 2 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
53 Goulburn Street, Goodwood, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang